+27 (0)12 643 3400

agrisa@agrisa.co.za

Block A, Inkwazi Office Park 1249 Embankment Road, Centurion, Gauteng

NEWSLETTER

Home      News      Newsletter

ATSA bevorder landboutoerisme

Agri Toerisme Suid-Afrika (ATSA) is ’n organisasie wat gestig is vir boere, met die oog op die ontwikkeling en bevordering van agritoerisme aktiwiteite en aantreklikhede in Suid-Afrika.

ATSA is ’n inligtingsportaal vir boere, die media en besoekers; maar nie besprekingswebwerf nie. Ons loods gereeld mediaveldtogte en skep bemarkingsmateriaal vir boere en hul plase. Ons huidige projek is vir... Read More


Creating jobs for young people: Challenge traditional thought

Jahni de Villiers – Agri SA Head: Labour and Development

Youth job creation is a unique problem that requires a unique solution. Youth unemployment in South Africa is often quoted to be well abov... Read More


Die Grondwetlike Hersieningskomitee se openbare verhore in die provinsies oor onteiening sonder verg

Annelize Crosby - Agri SA Hoof: Sentrum van Uitnemendheid, Grond

Die Grondwetlike Hersieningskomitee het op 21 Junie in die Parlement vergader om die finale reëlings te tref vir die provinsiale ve... Read More


Agri kry nuwe baadjie

'n Splinternuwe Agri – Ingelyf Die Boer | Incorporating The Farmer-tydskrif, in samewerking met GWK, word binnekort bekendgestel. Daar is heelwat pitkos in dié uitgawe, onder meer die jongste oor grond, hoe anders landbou deesdae lyk en vele meer. Hou die pos dop.


Agricultural census: Stand up and be counted

Martina Benadè - Agri SA Ekonoom

Statistics South Africa (Stats SA) will be conducting a census of commercial agriculture for 2017, with collection planned to start in September 2018. Since 1994, ... Read More



Feet on the ground

Agri SA on WFO's working committee

The Executive Director of Agri SA, Omri van Zyl was chosen to be on a World Farming Organisation working committee, during their General Assembly in Moscow, Russia. The working committee will focus on agricultural cooperatives. Agricultural cooperatives enable producers to realize economic benefits that they could not otherwise achieve alone.


Landelike misdaad en arbeid in die kollig

Agri SA het ’n beraad van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye op 14 – 15 Junie bygewoon. Die beraad het oor plaasmoorde, -aanvalle en veediefstal gehandel.

Tydens die beraad het die... Read More



In the news